10 uit 10!

Posted on May 16th, 2024 by ShZen

Ek gebruik die Detox & Gut Repair al vir ‘n paar jaar waneer dit beskikbaar is andersins die colon cleanse pille.  Ek het erg IBS en diverticulitis en dis omtrent al wat help.  Ek het al ‘n hele paar operasies gehad op my derm en vandat ek die pille drink het ek nog nooit weer vir ‘n operasie gegaan nie.  Ek kan dit regtig aanbeveel.

Posted in | Comments Off on 10 uit 10!




Join our online community and receive news on all things Sh'Zen

Newsletter